Entrepreneurskap Werkwinkels
In samewerking met Swartland Municipality en CANYA Afrika het ons entrepreneurskap werkwinkels aangebied.
Die fokus was om opkomende bestaande besighede meer insig te gee oor wat dit behels om ‘n besigheid te bedryf en ook inligting te gee vir mense …
